My first poppers

raggieH

New member
Hi guys.

Thought I'd post some pics of the first poppers I've made.
 

Attachments

  • IMG-20131007-01106.jpg
    IMG-20131007-01106.jpg
    28.9 KB · Views: 447

raggieH

New member
My wêreld. Die kaptein himself.

Ek hoop so boerrie. Het darem al 'n hele sak voll tricks.

Wanneer is jy op land?
 

Panzerfaust

New member
H'ie! Is die helfte van daai sak,my poppers wat jy oorgespray het???????:fbash

Lyk dikreg! Sal jou eerste 'bumble bee' poging gebruik as jy nie meer lus is vir hom nie.

Ek behoort dit ook maar net net te maak vir die trip. Moet vandag afklim maar my relief sit iewers in...weet nie...hult hom oppad Myanmar toe verloor.

Hierdie gaan 'n 'gryp my stok en go' move wees. Jy en Flubber kan altyd my sleutels kry en my tassie solank gaan pak ^^..

 
 

chokka 123

New member
Baie goeie werk, dis uitsonderlik goed vir 'n eerste poging . Dit lyk of jy al 'n tydjie aan die gang is nie soos 'n eerste poging nie! ::tclaph
 

raggieH

New member
@ chokka 123 - Dankie, ek het baie navorsing gedoen en Bennie se raad gelees.

@ Bennie - Baie dankie.

@ Maermannetjie - Eks seker jy wil nie hê ons moet jou tackle pak nie, meeste van dit gaan in ons sakke eindig:spite. Meeste van jou goed is darem al 'n tydjie reg. Kannie wag nie ::S
 
Jy moet daai pink stinker post.. Ek luuuuuuv daai popper! Panzer jy kan net dalk die boot board met n sak vol bass wurms en die leftovers van my limgardiam levyosa as ons vir jou gan pak.. Ons tackle sakke sal natuurlik aansienlik vergroot het.
 
Is ek nou weer die enigste aap wat my secret weapons met die res van die crew gedeel het.. Ish... Ek en vaatjie is die enigstes met Goosestix, dit sal mar ons secret weapon wees... Die tyd moet nou aankom. Sien die Loon het weer stunning weer die volgende paar dae.
 

Panzerfaust

New member
Ek dog Vaatjie se seacret weapon is om ons tackle sakke te raid waneer ons slaap...
Pak maar weg die 'wish you were here' banner. Eks oppad huistoe ::S
Hoop die weer bly so...daai sikloon by Indië het ons so bietjie gekiellie ook, is nie meer so dik lus vir 9m see en swell nie...
 
solank die GTs byt in daai 9m see en swelle gan julle sukkel om my daar weg t hou!! hoor daar was n trip gewees nou onlangs. die ouens het weer bietjie pak gekry met die weer, mar het weer die GTs op die loon gekry! :raine:wfish::S
 

J_Bay

Sealiner
Those look amazing. You guys that can carve these things amaze me sometimes. I'd probably end up taking off more fingers than wood.
 
Top