H'ie! Is die helfte van daai sak,my poppers wat jy oorgespray het???????
Lyk dikreg! Sal jou eerste 'bumble bee' poging gebruik as jy nie meer lus is vir hom nie.
Ek behoort dit ook maar net net te maak vir die trip. Moet vandag afklim maar my relief sit iewers in...weet nie...hult hom oppad Myanmar toe verloor.
Hierdie gaan 'n 'gryp my stok en go' move wees. Jy en Flubber kan altyd my sleutels kry en my tassie solank gaan pak