Mussel Cracker

Daniel9

New member
Excellent topic. Die thread nou bja geniet en dankie vir almal se raad wat jul gee ve die manne wat nuut is in mosselkraker vang. Gaan November Hartenbos toe en wil spesifiek kyk of ek by Beneke se klip n hele paar sesies kan insit want dis lekr naby aan wa ons kamp. Is daar enige raad wat jul my kan gee oor Beneke se klip, watse wind moet waai voor die klip produce en na watse water kyk ek, helder water of bikie meer kabeljou water? Op stoot gety sal daar aan die strand se kant agter die klip mos n eddie vorm so is dit beste om dan voor die klip te cast of eerder langs die klip. Waar daar naby sal ek rooi krappe kan vang of is die naaste maar mosselbaai se rotse? N mond vol. Alles catch en release, eks een van dai vaalies wat net vleis vir al 3 etes n dag eet.
 
Lofty

Senior Member
Daniel9 wrote:

Suidooste wind,Rooikrap of rooiaas en ook prawns op die stootwater.
 
Marthin

Sealiner
naaste krappe is seker maar die rotse kleinbrak en rheebok se kant toe.... maar oor die jare al swaar houe gevat daar deur mense...

Lofty sou jy se Voor die klip of langsaan?
 
Lofty

Senior Member
Jy is reg Marthin,ja die rooikrappe se getalle is seergemaak net soos die Krakers sn...def langs die klip
 
goliat

New member
Krappe kan van die hawe tot by die Punt gevang word tussen die klippe..by Punt klip aan regterkant tussen klippe,beter op springlaag,Hartenbos riwwe kan ook probeer word
 
SPARRABOS

Sealiner
dans daar die een perd of vis van ander kleur.nie vinnig.stadig.sterk.sit agter elke klip rif skeur.baklei.soos duikboot.die swart steenbras black steenbras poenskop.of soos in gouritz blombos wereld ou mense hom blou stompkop genoem.skaarser as beenbek en goeie vegter.al eet hy krap perlemoen en armadillo hy verkies visaas.strepie kop. strepie fillet.seekat kop. seekattoon of klein heel seekat.en sterk gerei. in gale oos in nag.baie geluk aan die hengelaar .kan trots wees op daai vangs.(ni(ce(fish)((ni(ce(fish)(
 
Attachments

  • IMG-20160509-WA0001.jpg
    IMG-20160509-WA0001.jpg
    26.2 KB · Views: 911

Sout

Member
Kan nie dink dat daar nie in J-bay is nie. Pilli an n lyntjie voor n klip in n lekker poel naby die water sal tog maak dat hulle kop uit steek iewers....
 
Attachments

  • medium.jpg
    medium.jpg
    322 KB · Views: 768

SPARRABOS

Sealiner
nee hel rooikrappe hier in oos kaap en sekere plekke in suid kaap is nog lekker volop.nog noooit gesukkel nie.goue reel moet spring wees.moet laagwater wees.moet nie wind he wat kabbels of water troebel maak nie.baie baie skerp lig.en as jy by water aankom vang dadelik n seekat.jaag krappe met seekat uit.dan hou jou krappe in perlemoensak in poel lewendig.tot more oggend.::tight:
 
Sout

Member
SPARRABOS wrote:

Nes jy daar se. Stilbaai en Jongensfontein het darm nog oor genoeg ook <c<r<a<b
 
Surgeo

New member
im very late on this post, forgive me if i missed the answer to this question somewhere in the forum.

What is the theory behind this trace? what makes it different from a regular/ standard mussel cracker trace? need understand if this will work in the Durban area.

thanks.
 
Top