Excellent topic. Die thread nou bja geniet en dankie vir almal se raad wat jul gee ve die manne wat nuut is in mosselkraker vang. Gaan November Hartenbos toe en wil spesifiek kyk of ek by Beneke se klip n hele paar sesies kan insit want dis lekr naby aan wa ons kamp. Is daar enige raad wat jul my kan gee oor Beneke se klip, watse wind moet waai voor die klip produce en na watse water kyk ek, helder water of bikie meer kabeljou water? Op stoot gety sal daar aan die strand se kant agter die klip mos n eddie vorm so is dit beste om dan voor die klip te cast of eerder langs die klip. Waar daar naby sal ek rooi krappe kan vang of is die naaste maar mosselbaai se rotse? N mond vol. Alles catch en release, eks een van dai vaalies wat net vleis vir al 3 etes n dag eet.

