@ R60.00 for 3 g..... I, in fact weight them; as packed: 9g, emptied (contents) 2g;...... might have been 3g. There were no weighing standard to compare the "as bought" weight as the packaging only stipulates a "min. of dry weight = 3g".20k a kilo yeesh...:fishn
Ek het dit al n paar keer drie dae in n ry gedoen, jy weet later nie meer hoe om die klippe uit die gat te haal nie maar elke keer as jy n groot wurm sien dan kry jy nuwe moed en bokkoors, ek gebruik nou tuin handskoene as ek die gat begin maak,maar later moet jy dit maar uittrek anders voel jy nie die wurm nie. sterkte en hou die sout maar weg van jou hande:cry1:cry1Ek het sopas van M/bos af teruggekeer nadat ek en 2 maats die wonderwurm grawe aangevat het.Ek belowe julle ek sal maar die R60.00 vir die ingevoerdes volgende keer uithaal,my vingers is vir die volgende week of langer m/toe.Snaaks genoeg ek het bloed sien loop maar niks gevoel nie en gedink die MANNE wat oor die grawe kla is maar papbroekke,maar ek belowe toe ek ophou grawe toe tree die pyn in en toe ek my fingers beloer en die skade sien ,weet ek hier kom eina en dit raak net seerder hoe langer ek uit die water is.Dit was my eerste keer om die WONDERWURM te grawe maar ook laaste.As die vis nie op ander aas wil byt nie beskou ek hulle maar as RELEASED.Ek is op die oomblik so vol pyn en ou OLOF wil nie help nie en VROULIEF lag net met "ja jy wil mos"terg sy ook nog.
Try soaking it in freshwater, it rehydrates quicker than in seawater.Bought 2 packs & not really impressed by it - So difficult to put onto hook - breaking -although i left it for 30 mins in water or maybe im just doing it wrong -
any else had any luck with it ?