More Manne Ek hoop dit gaan goed. Ek is opsoek

DABONES

Banned
More Manne

Ek hoop dit gaan goed. Ek is opsoek na n nuwe Fishing Tackle Bag. Waar kan ek gaan kyk nie iets bekostigsbaaar. Ek het n H-Frame maar ek soek iets kleiner vir as ek rotse of net strand toe gaan

Ek hoop iemand kan my help

 

PS ek is in die Strand:wfish
 

Bending Rod

New member
Hey Dabones.

Ek was gister daar by Surburban. Hulle het van die tiepe sake wat jy soek. Twee soorte: sling en pouch soorte (Bonkig is 'n understatement, net my persoonlike opinie). Glad nie te duur nie, maar soos jy weet betaal jy mos maar vir die naam wat op die sak verskyn, lol.

Wat ek gemaak het, is om 'n camera baggie met die twee loops aan agterkant (jy kry baie verskillende soort en grootes)  te neem en net my opgemaakte traces, sinkers, skertjie en my leaderlyn en dalk 'n klein tollejtie sinker snood lyn daarin te pak. Myne het 'n kleiner inside sakkie, waarin ek 'n opgrolde maatband en my licence hou. Daai sakkie om my lyf vas en my twee aasbakkie aan die anderkant, is ek reg vir die rotse (mobile) en surf vir 'n 'qiucky'.

My 2c

Cheers
 

DABONES

Banned
HI Bending

dankie vir jou 2c's. Ek waardeer dit. jy se n man betaal vir die naam daarop...MAAR man betaal vir daai blou sakke met die rakkies sonder name ook...lol

ek sal maar die naweek kyk wat ek kan kry wat my gaan pas

Groetnis
 
Top