Hey Dabones.
Ek was gister daar by Surburban. Hulle het van die tiepe sake wat jy soek. Twee soorte: sling en pouch soorte (Bonkig is 'n understatement, net my persoonlike opinie). Glad nie te duur nie, maar soos jy weet betaal jy mos maar vir die naam wat op die sak verskyn, lol.
Wat ek gemaak het, is om 'n camera baggie met die twee loops aan agterkant (jy kry baie verskillende soort en grootes) te neem en net my opgemaakte traces, sinkers, skertjie en my leaderlyn en dalk 'n klein tollejtie sinker snood lyn daarin te pak. Myne het 'n kleiner inside sakkie, waarin ek 'n opgrolde maatband en my licence hou. Daai sakkie om my lyf vas en my twee aasbakkie aan die anderkant, is ek reg vir die rotse (mobile) en surf vir 'n 'qiucky'.
My 2c
Cheers