Melkbos this afternoon

ScoobyWRX

New member
Since i dont have to much work, i'm thinking of going to the melkbos area this afternoon.

Does anybody know of a good spot, and where can i buy redbait in the durbanville area.

 

Thanks
 

kaspaas

Sealiner
Redbait you can sometimes get at Fishing Specialis in Goodwood or definitely at Night Owl fishing in Table View. No good, however, as bait in Melkbos area. Rather go for White Mussel.

Try Bontkop and Kreefte Baai. Reckon these spots will be best. Forget melkbos beach. Only really good in summer for cob.
 

Slymslak

Senior Member
Water lyk gevaarlik/goed vir hengel,werk lekker,tel jou rooi aas op oral in bloberg/melkbos-of is jy lui?
 

Blaasop

Sealiner
Water het vanoggend baie goed gelyk vanaf Kusweg oppad werk toe.

Oorweeg dit sterk om weg te glip en 'n gooi by Oumansgat te gaan maak.
 

ScoobyWRX

New member
Het toe gegaan, en rooi aas opgetel.
So uur gestaan by haak gat of so iets.
Aas het skoon uitgekom, water dink ek n bietjie te sterk gewees, nie dat ek veel weet nie.
Dink om more weer te gaan, maar hierdie keer sonder die vrou.
Eninge iemand wat my wil join?
 

kaspaas

Sealiner
ScoobyWRX wrote:
Het toe gegaan, en rooi aas opgetel.
So uur gestaan by haak gat of so iets.
Aas het skoon uitgekom, water dink ek n bietjie te sterk gewees, nie dat ek veel weet nie.
Dink om more weer te gaan, maar hierdie keer sonder die vrou.
Eninge iemand wat my wil join?
Gaan probeer by Bontkop. Ja, dis langs die Kultuurpark. Kreeftebaai kan ook werk.

Sorry, sou graag wou wegslip maar is besig om my dinge reg te kry vir ons Angola trip... so tussen-in werk ek ook. ha ha
 

Blaasop

Sealiner
Ek het dieselfde ondervind in die Strand. Water trek te erg en, behalwe 2/3 byte op een geleentheid, het daar niks aangegaan nie. Hopelik beter toestande vir die naweek.
 
Top