Gaan probeer by Bontkop. Ja, dis langs die Kultuurpark. Kreeftebaai kan ook werk.Het toe gegaan, en rooi aas opgetel.
So uur gestaan by haak gat of so iets.
Aas het skoon uitgekom, water dink ek n bietjie te sterk gewees, nie dat ek veel weet nie.
Dink om more weer te gaan, maar hierdie keer sonder die vrou.
Eninge iemand wat my wil join?