Massive shark

Bevid

Sealiner
Thelmallan wrote:
Sien ons jou volgende naweek? Hier kom mooi vis op Oesterbaai uit  
Jis Oom ek wil nie eers daaroor praat nie. Julle kom die kant toe, ek gaan daai kant toe. Het 3 maande terug al "family holiday" bespreek en betaal in J.Bay. Vrou sal my knaaters by my keel uit trek as ek moet se ons gaan nie meer nie. So gaan dit maar.
 

Bevid

Sealiner
Thelmallan wrote:
Sal sy nie vir jou gilli speel nie dan het ek ook n maatjie:fbash
Bwaahahahahaha, nee wat. Ek staan n beter kans om pregnant te raak as om haar by die see te kry. Ons is nie almal so gelukkig om ons "better halves" by die see te kry nie, en dan nog saam vis te vang nie. Ek hoop Oom se elke aand dankie op al twee knie vir wat Oom het.
 

Mouldz

Sealiner
Flatstick wrote:
Thelmallan wrote:
Sien ons jou volgende naweek? Hier kom mooi vis op Oesterbaai uit  
Jis Oom ek wil nie eers daaroor praat nie. Julle kom die kant toe, ek gaan daai kant toe. Het 3 maande terug al "family holiday" bespreek en betaal in J.Bay. Vrou sal my knaaters by my keel uit trek as ek moet se ons gaan nie meer nie. So gaan dit maar.

Jis ,jy ry ver vir n vakansie::S::S::S
 
Top