Magic Forrest

KleinVis

New member
Hallo Kaapenaars..
Ek wil net weet of julle al by magic forrest gevang het, of dalk weet van iemand wat daar vang?
 

dynamicthings

New member
was nou die dag daar maar weet nie hoe om by die hengel gedeelte uit te kom nie.was by spars se kant maar n bord wat se no angling.hulle se daar is groot vis daar maar dit is hoor se .door de kraal is ook n goeie hengel plek maar moet permit he
 

Flamingo

New member
Hi KleinVis

Waar presies is die plek? Het al baie daarvan gehoor maar niemand kon my se waar dit is nie (blykbaar plakker probleme).

Flamingo

 
 

KleinVis

New member
Op dynamicthings. Moenie te veel worry oor die die bord nie. So ver soos wat ek weet is dit 'n wel known visvang plek. Die boonste dam (aan spar se kant) het groot Karpe en Babers. Maar omdat dit so groot oop area water is, is dit moeiliker as die onderste dam. Maar jy jy vang so groot nie.

Op Flamingo, hier is 'n kaart. Hoop dit help.
dfgsad.jpg


Die dam wat met rooi gesirkel is, het ook blykbaar grotes. Ek het self nog nie daar gaan vang.
Hoop ek kon help.
 
Top