Op dynamicthings. Moenie te veel worry oor die die bord nie. So ver soos wat ek weet is dit 'n wel known visvang plek. Die boonste dam (aan spar se kant) het groot Karpe en Babers. Maar omdat dit so groot oop area water is, is dit moeiliker as die onderste dam. Maar jy jy vang so groot nie.
Op Flamingo, hier is 'n kaart. Hoop dit help.
Die dam wat met rooi gesirkel is, het ook blykbaar grotes. Ek het self nog nie daar gaan vang.
Hoop ek kon help.