Dafishking
Senior Member
Paar van ons beplan so 'n outing maandag tyd kan ons nog bespreek dalk kan mens die easter met 'n bang afsluit.
Paar van ons beplan so 'n outing maandag tyd kan ons nog bespreek dalk kan mens die easter met 'n bang afsluit.
Morè alweer sulke tyd weet iemand hoe die pad by macs is opeltjie is mos bietjie laag. Moet gou vandag bietjie prawn rooiaas en so 5 livies by mekaar gaan maak dan is dit so. As die weer reg is gaan daar dalk ñ braaitjie saam of hoe?
You going to be very disappointed for not taking BONUS DAY !
Yorrr! Kan nie glo ek mis die een nie!!! Arghhh! Ek sal die freaken internet 'bollie' moet uitsort! Gespoil is my hele dag!
Ek kan net myself indink watte fun ek gemis het. Waarie vis?