Macaneta island

Jaco de Beer

New member
Does someone know anything about Macaneta Island in mozambique? Iwould like to plan a trip there but is struggling to find any info on it.
 

SUTHIES

New member
Was daar laas jaar Oktober, gaan nou weer einde Maart. Ons gaan redelik gereeld Moz toe en hou baie van die plek. Van al die plekke van Noord tot Suid het ek die meeste nog Macaneta geniet. Die grootste rede is dat dit naby Maputo is en veral as jy sleep is dit nie so ver. Ons het Okt by Roelie by Cova de Tubarao gebly. Baie nice eenhede. Hierdie jaar gaan ons na Tan n Biki toe aangesien ons laas jaar daar gelaunch het en dit was gerieflik met die boot wat daar geslaap het. Die "main man" daar is Enock (Sel: 00258827200270) en hy kan enigiets reel en kry. Die local wat see daar goed ken is Piet ( Sel 825447479), ons het hom egter nie gebruik nie aangesien hy besig was met 'n kompetiesie. Launching is baie maklik met baie local hulp (Natuurlik teen koste).

Geniet dit

Suthies
 

Jaco de Beer

New member
Thanx man, ek gaan ook gereeld moz toe maar gan altyd hoer op en dis ver om te sleep. Ek soek graag `n plek nader waar die visvang goed is... Hoe lyk die visvang daar en is dit maar die algemene spesies wat in mosambiek voorkom.
 

Drop_shot

Senior Member
Hi.

I of my favourite fishing spots is Macaneta.

If you looking for accomodation and launching etc....Give Solly a call 0823354682.

Tell him that you have been reffered to by by Swazi Boys.

 

Regards

Drop_Shot

*PS I will be there during easter
 

Drop_shot

Senior Member
Cool, if you taking the tub....then Solly can arrange for his tractor etc for launching.

Enjoy the raft trip accross the river with your goodies
f10.gif
 

peeta

New member
hi guys, do a search on inhaca and parra island, there has been quite a few thread regarding fishing in the area. but if you can not find them gooi me a pm. if you travel from macaneta to inhaca, troll between the bouys. good couta and queenies with some kingies also.
 

Durran

Senior Member
Hi guys,

I did not see that copy in the Stywe Lynes, could soemone scan and email it to me possibly?

What is the Rock and Surf like at Macaneta...we going up there this weekend and dont have a clue...is bait readily available?
 

Baardman

Senior Member
I heard there is a lot of theft on Maceneta? Have not been there myself, but have any of you guys experienced it?
 

Drop_shot

Senior Member
Guys, which spot is safe to fish at night???

I have been fishing in Moz for many moons and in Macaneta for some time now.......

Theft there........Bull$%^&, Night fishing is safe, NO PROBLEMS.

Advice....dont give the locals attitude....
 

Baardman

Senior Member
Just asking Drop-shot. Trying to get a general opinion of the area, don't want to listen to one guy and exclude it from my list to visit in the future because they had a bad experience!
Thanks for the info!
Tight Lines
 

Long John

New member
Baardman wrote:
I heard there is a lot of theft on Maceneta? Have not been there myself, but have any of you guys experienced it?
There is crime all over Mozambique. Those Mozambicans who graduate here go back home and practise their trade there on unsuspecting South Africans. Manifistations are usualy petty, but at times extremely brutal. Best to also always be in larger groups, and be weary to travel at night.


HAAR SIEL IS STUKKEND

Beeld - 22 April 2009

Buks Viljoen

Bid net vir haar. Sy het nou krag en bystand nodig.

So smeek ’n Suid-Afrikaanse vrou, wat reeds nege jaar in Mosambiek woon, nadat haar 24-jarige dogter verlede week herhaaldelik in dié buurland deur rowers aangerand en verkrag is.

Die vrou en haar vriend woon in die Marracuene-distrik van die Suid-Afrikaanse buurland waar hulle ’n klein vakansieoord ontwikkel.

Volgens die vrou het haar dogter en dié se vriend (36), hulle ook drie jaar gelede in Mosambiek hervestig.

Hulle doen stukwerk by vakansieoorde op die Macaneta-eiland, sowat 30 km noord van Maputo. Die eiland is ’n bekende vakansieplek onder Suid-Afrikaners en is in die seemonding van die Komatirivier.

Die aanval op haar dogter-hulle het verlede Dinsdagaand omstreeks 23:00 gebeur.

“Hulle is pas by hul woonwa in om te gaan slaap toe hulle die honde hoor blaf,” het die vrou gisteraand telefonies vanuit Macaneta vertel.

“Toe hy uitgaan om ondersoek in te stel, het hy in die loop van ’n AK47(-aanvalsgeweer) vasgeloop.

“Hy is oorval, vasgebind en ’n stuk lap in sy mond geprop. Hulle het hom erg aangerand.”

In ’n stadium het ’n skoot afgegaan en is hy in die hakskeen getref.

“Die ergste was egter toe die twee rowers nie net my dogter in die woonwa vasgekeer en ook aanrand nie, maar hulle het haar herhaaldelik verkrag.

“Hulle het haar in ’n stadium ook in die hangkas ingeprop,” het die vrou huilend vertel.

Die rowers het daarna die hele woonwa deursoek en goed gesteel.

“Hulle het selfs eers van die kos geëet en van my dogter se vriend se klere aangetrek voordat hulle gevlug het.”

Die rowers het op die vlug geslaan toe ’n voertuig skielik by die woonwa aankom.

Dit was glo van die bure wat vroeër die skoot hoor klap het.

“Dit is die eerste keer in die nege jaar wat ek hier bly dat so iets met enige van ons Suid-Afrikaners hier gebeur. Ons is gewoond daaraan dat sulke lelike goed in ons eie land gebeur, maar beslis nie hier nie.

“My kind hou haar dapper, maar ek weet haar siel is stukkend.”

Nie een van die gesin oorweeg dit om Mosambiek te verlaat nie.

“Ons sal maar op ons eie manier hierdeur werk.”

Volgens die vrou ondersoek die Mosambiekse polisie die voorval en vermoed hulle die aanvallers is van die plaaslike gemeenskap.

“Ons is egter van mening die aanvallers is nie van hierdie gebied afkomstig nie. Die plaaslike mense ken ons te lank en te goed om so iets vieslik aan te vang.”
 

tigerlilly

New member
Yes, most definitely not nil crime rate on Macaneta!
Having been there lots of times.
You do need to be very careful, stay in big groups.
After this horrific crime we need to keep our eyes and ears open even more so!
 
Top