Ek sal kyk of ek dalk bietjie fotos van Maanlig het.
Ek het so te se daar grootgeword. Dit was ons plaas lank gelede.
Baie, baie vis daar gevang, van die sandwassery af tot oor die berg.
Karp, baber, geelvis en moddervis by die sakke vol., en selfs redelik baie baars ook.