Maak van SWD

Wernerbloem

New member
Middag almal wil graag uitvind wat julle dink, ons almal (meeste  van ons) maak gebruik van swd (soet wit deeg), ek maak gewoonlike gebruik van gewone wit of bruin suiker. Wat ek wil weet is dink hulle dis n goeie idee om Fructose suiker te gebruik met die aanmaak van jou deegie aangesien dit 1,5 keer soeter is as gewone suiker of dink julle dit sal nie n wenslike verskil maak nie.

vvidevb
 

Brakkanjan

Senior Member
Hi Werner, ek gebruik net gewone suiker en kry gewoonlik resultate so. Ek het in die verlede altyd Versiersuiker gebruik maar die gewone ou Selati is vir my egter die beste.

Wat ek wel doen deesdae is om so bietjie Glyserine by my degie te sit, want dis ook soet.

Ek sien Maarten Louw het 'n Sweetner op die mark wat soeter is as enige suiker. Wil dit bietjie probeer in 'n degie.
 

Optimus

Member
Die gewone ou Tafel suiker werk maar die beste. Ek self het ondervind dat my degie langer sy tekstuur behou as enige ander versoeter.
 

Enigma

Moderator
Optimus knows well because he makes our team's dough at the nationals and in the past 5 years we've ended either 1st or 2nd

I personally prefer castor sugar as it is the same as table sugar but is finer and dissolves easier
 

AMG1

Senior Member
For carp I use castor sugar but for muddies I use a sweetner made by super cast.

I also like to add a bit of glyserine to my dough
 
Top