Wernerbloem
New member
Middag almal wil graag uitvind wat julle dink, ons almal (meeste van ons) maak gebruik van swd (soet wit deeg), ek maak gewoonlike gebruik van gewone wit of bruin suiker. Wat ek wil weet is dink hulle dis n goeie idee om Fructose suiker te gebruik met die aanmaak van jou deegie aangesien dit 1,5 keer soeter is as gewone suiker of dink julle dit sal nie n wenslike verskil maak nie.
vvidevb
vvidevb