Lyk my al ons vriende verdwyn een vir een!! &nb

TimJan

Sealiner
Carp1 ek is net n bietjie bang vir hoe besig dit gaan wees by bloemhof. Anders kan dit nogals lekker wees
 

Brakkanjan

Senior Member
Hi Brug-Ek is nog hier, dinge is maar aan die dol kant en ek probeer nog visvang ook so nou en dan, al is dit net vir 15 minute. Ek het 'n hele paar reperasies by die huis gedoen en dan was dit nie altyd moontlik om te fish nie.

Ek dink wel ek gaan die 10e maart Koppies bietjie aanvat saam met die Hol en Katrol Sosiale Klub.

Ek en Naruto hengel ons Blackberries aan die brand sommige aande!

 
 

CARP1

Sealiner
Timmies,ek reken nie die winter gaan baie besig wees nie.Die manne is maar bang vir die koue.Ek sien juis daar is n potensiele langnaweek begin Augustus...
 

Bruggie

Sealiner
Bloemhof klink nie sleg nie, maar as dit so koud is soos dit by Aqua was dan los ek dit maar!!!

Brak bly om te sien jy leef nog.
 

Bruggie

Sealiner
Ek het myself gesê ek wil bietjie meer gaan vis die winter, n mens is altyd bietjie geroes soo na die winter as jy nie gehengel het nie.

Maar wil net vir dag sessies gaan.
 

Naruto

Sealiner
Bloemhof is mos maar meer bekend vir groot baber. Dink jul nie dis beter om in die somer daarheen te gaan nie? Vaaldam produce goed in winter. Mens moet net bietjie meer geduld he. Eks in vir n dag sessie in die winter by vaaldam.
 

CARP1

Sealiner
Timmies,in n skoolvakansie gaan Bloemhof vrek bedrywig wees.Brug,die lekker ding van die klub is dat ons reg deur die jaar hengel.Ek dink Aqua was net n freak gewees.Daar het mos daai vieslike koue front deur gekom.Net BCEC het warm geslaap...
 

connas

New member
carp ds 100 met my bloemhof is n klip gooi afstand van my af

maar ek weni van die ander manne of hulle ok sal saamstem nie , maar daai idee is glad nie n slegte een nie , en die snorbaarde sal ook n lekker target wees op op the gaan of hou
 

LeonK

Member
ek is nou nie een van die ou lede nie maar ek gaan van nou af meer gereeld hier post....ek wil julle doodverveel met reports van my kaapse hengelsessies. LOL

brakke stuur n bietjie jou bbm pin vir my asb.
 

Naruto

Sealiner
CARP1 wrote:
Ja nee,Naruto het mos n intensiewe liefdesverhouding met Rooiwalle...
Ek wil net daai monsters gaan vang wat almal van praat...

Leon, jy is mos nou al lank genoeg op sealine om een van die OU manne te wees :fishn
 

Naruto

Sealiner
Ouens, Brakkanjan gaan die naweek Koppies toe saam n social klub. Maar soos ek verstaan gaan hy en n vriend die hele naweek kamp daar. Wat van ons join hulle?
 
Top