More Pieter.....hoe gaan dit ?
Ek het n vriend wat graag sy versameling van oor die jare wil verkoop.
Hy het medaljes van verskillende militere instansies (Oud & nuwe SAPS/Militer/Oud Gevangenis) rang & kentekens , n paar volledige uniformstukke & wat nog. Ek glo hy was n "hoarder" meer as n versamelaar.........
Ek se verkoop want hy het self n paar rand of ruil ingesit vir van die items wat hy het.
Ek noem vir in geval jy sou belangstel.
Let wel as jy wil kyk hoe lyk die goed sal jy eerder moet ry.............die verduidelik oor die telefoon laat jou mond water as jy regtig belangstel & eers hoor wat hy het.
PM my v my as jy dalk belangstel dan gee ek jou sy nommer..
Groete.