Wel hier is my scratching gear...
Ek het n dominator gehad wat ek n Penn fierce 8000 op gehad het hy vol 20lb sufix 832.Gooi 2oz n myl met hom.Kan 3oz ook gooi maar dan begin dit vir my die doel weg vat van "scratch tussen die rotse".As jy scratch wil jy nie doer agter in die blou water gooi nie.Jy wil hier voor ini gaatjies gooi of n akurate gooitjie maak tussen twee klippe.
Ek het dan ook n kombinasie van n 12ft loomis 3 stuk met n finnor 16ofc wat 30lb sfix 832 op het.Met hom gooi ek 3oz en soms n 4oz lood.Veral as die water bietjie te sterk is.
As ons veral galjoen gaan vang vat ek net daardie 2 stokke en 9 uit die 10 keer gebruik ek nie eers die loomis stok nie.
Daar is niks lekkeder as die galjoene vreet om hulle op die 10ft te vang nie en so tussen in tel jy n kraker op, dan is dit nou eers sports.
Baie gelukkig met my outfit vir die winter...
