line

Cuban Cigar

Sealiner
Blackmoon wrote:
Hi Man van die see.

Daar was n paar kompetisies in Pearlies en omgewing laas naweek. Ons groep kon net 2 Gajoen en 1 kabbeljou land.
(Franskraal en die Die Gruis)

Maar ek het stories gehoor van baie goeie vangste by die Damme en Brandfontein. (Steembra's en Kabbeljou)

Hoe waar dit is weet ek nie. In die pub raak 5 visse baie gou 5O.
Hallo Blackmoon Ek was van die vorige Saterdag tot hierdie Sondag heeltyd op Pearly en het net drie gallies van oor die 45 cm sien uitkom in daai amper 10dae se hengel. Meeste gallies (en daar het nie hope uitgekom nie, was so tussen 36 en 38cm - ek self het net drie van bo 40cm gekry - 42/3/4 en kon nie 45cm haal nie.Ek ken twee locals daar wat KAN galjoenvang en het onder andere saam met hulle gehengel en hull het ook gereken jy werk hard vir jou visse - bestes het op wonderwurm en snotvrot rooiaas uitgekom - 'n paar op maanskyn, krewel, witmossel en minder vrot rooiaas. Ek het een mooi stenie van seker so +- 8kg sien uitkom op w.w - 'n local plaas-ou met stokoud geel Conoflex veselstok, Penn 49 en 45 pond no-name brand - stardrag vaskas gedraai en stenie het een van sy twee hoeke met w/w net agter die shorebrake so hard gegryp, dat ek dog die vis versuip hom - so sleep die vis hom onder my stok deur water toe !Ek het net jonger stenies gekry. Ek het Saterdag gaan inloer by die inweeg van Pearly Beach Hengelklub se komp teen 'n ander klub en kon net 8 gallies en seker so 11 stenies tel - geen gallies oor 45cm en grootste stenie seker skaars 6kg - die kondisies was maar swak en daai paar visse met seker 50 bakkies wat by die klub staan teen inweegtyd. Ek was die Woensdag by 'n afgetrede pel op Struis wat ernstig hengel en hy het in 14 dae net een kraker van 9.8kg en 'n kolhol gekry - ons het in die oggend met sak na laag vir die krakers gegooi sonder 'n byt en toe die namiddag op die stoot na hoog met die ligte stokkies vir gallies gegooi en gelukkig 'n paar asook kolhol wat ek getag het gekry. Probleem was maar daar ook watertemp en kleur - nooit bo 13 nie en net te skoon - Vrydag effe kleur begin optel, maar toe die wind draai weer begin uitsak.
 

Cuban Cigar

Sealiner
flippy wrote:
well done cuban.. but where the pichers?
Hi Flippy - Old Salt sal jou beduie hoe ek gemoan en bitch het toe ek net daarna weer by hom was toe ek die kamera gaan optel het oor hy op die oomblik molesmaak en by die "workshop" was - nou nog nie heeltemal reg nie en weer terug na die shop. Ek was 19 jaar in die jag/safari en vuurwapen besigheid en het "ge OD " op doodmaak en fotos van dooie goed, so neem nou net fotos van lewendige visse. Hou darem 'n paar gallies en hotties vir die kole - alle ander visse gaan terug - cheers !
 

flippy

Sealiner
no probs :wfish

ek noe soemma lus vir strand se riwwe.. must dig my wet suit out from somewhere.. dunno if it still fits me :hyst::doh

::tight:
 

Cuban Cigar

Sealiner
flippy wrote:
well done cuban.. but where the pichers?
Hi Flippy - here is the 75cm 9.8 kg cracker that my mate caught at Struis on 04 Oct 2013 - Maxima Ultragreen - the day before I arrived at Pearly.Hopefully it's my turn next time !
 

Attachments

  • STRUIS KRAKER 75CM 9.8KG.jpg
    STRUIS KRAKER 75CM 9.8KG.jpg
    55.4 KB · Views: 131

Marthin

Sealiner
Cuban Fishing Specialist het van die synergy teen 79/roll.

Die donker oranje een. Gaan van die Berkley koop vir my een grinder.
 

Cuban Cigar

Sealiner
Dankie Marthin - ek sal by hulle kry en dit aanhou gebruik op my ander katrolle terwyl ek die Maxx toets en ook totdat die Maxx in helder kleure beskikbaar raak - ek het laasweek weer gesien hoe belangrik dit is om presies te kan sien waar jou lyn loop as die wind en stroom jou lyn tussen die rotse en bamboes rondruk spoel en trek - veral as -n paar manne saam op die klip staan ! Cheers
 

Arnie909

New member
Suffix gebruik ek al n hele paar jaar. Al my Shimano's het dit op en sal baie veg om my te verander. Suffix se .52 is perfek vir my wanneer ek bronzies hak, knope is ook baie sterk volgens my. Dan op my medium gerei is .45 oranje op, geen klagtes nie en op my ligfte gerei die .30 rooi Suffix
 

Dave Batista

Sealiner
The lines I use for non-ed fishing are:

Most regularly used nylon- I like using the ISO big game blue in 0.55-0.6mm because it comes in 1000m spools and I spool 250m of line onto my reels and it works out to R40 to spool each reel. The line has good abrasion resistance and ties good knots and casts okay too.

My favorite Nylon is seagrand. Best casting line and strong too, disadvantages it's stretchy and it's expensive.

Nylon I use when I cant get the above is either Perline (the new blue one) or T-line titanium.
 

Trophy

Sealiner
Hiya Guys,

Best lines in my book are Alpha SeaGrand, Awa Shima Big Game, Awa Shima S-Missile, Awa Shima Bay Sensor.

All great lines with awesome casting ability and super strong.
 
Top