Lekker Winter Cobbie

Skurf

Senior Member
rinex wrote:
Skurf wrote:
Hoekom wens julle die vark geluk. Enige ou wat kan hengel in die week, met klein kiddies by die huis moet pakslae kry.

 

Magtag man!!!!!!!!!!!!

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Ek wens dit was ek.....

 

Welgedaan ou maat, sys pragtig, bring ha saam die 20ste;)

20ste ? drink-clinic ? ::slo:beer:walk:walk:walk:first:?b_r_a_a_i::jest:puke:puke:puke
Korekreg:::S
 
Top