leader lines

LeonK

Member
bob ja jy kan maar sal dit nie aanbeveel nie.

1stens kan jy jou vinger verloor as jy gooi, en 2dens kan dit nog meer bedrae tot lynbesoedeling in die water.

ek maak my leader 2 draaie op die spoel en dan net verby die katrol.

hoekom wil jy juis braid gebruik vir n leader?
 

bob fish

New member
ek het dit iewers gelees en het net gewonder se my wat gebruik jy as leader en hoeveel meter sit jy op jou spool ek hoor hy moet die lengte van jou stok wees plus so 3 draaie op jou spool
 

bob fish

New member
was vandag weer vir a uur by jackson dam mooi karp geang
 

Attachments

  • IMG00006-20120404-1147.jpg
    IMG00006-20120404-1147.jpg
    43.6 KB · Views: 64
Top