Last year at the Jozini Tiger Comp we caught a lot

Otto

Senior Member
Last year at the Jozini Tiger Comp we caught a lot of big barbel on sardine, that was actually meant for the Tigers. The biggest was 17kg and boy are they fiesty, must be cause they competing with the Tigers for some sort of food. What was also interesting is that it was the first time that any of us had seen pitch black Barbel, some also had white patches/markings on them. Every time the sard was hit by these huge aggresive Barbel we actually thought that we were into the winning Tiger. LOL
 

200ts

Senior Member
Interesting, I have tried sardines in a dam in newcastle for barbel with very little success. and i tried everything, whole, head with guts, belly, flapped, in this dam you cannot beat a carp head. i guess it depends on the area
 

deisel

Sealiner
best baits are and have always been , day old chicks/platties/mudffish or grass carp heads, carp heads, earth worms, in that order, for artlure, the salmo sliders are popular and so are the lead head ranges
 

Wernerbloem

New member
Persoonlik verkies ek n karpkop en dan n lekker groot krap (knypers verwyder) net so lewendig. Ek het op n tyd n paar platties by die huis aangehou en lekker dik gevoer en na dit kon ek dit nie oor my hart kry om hulle aan n hoek te sit nie almal vrygelaat.
 

Unlimited

Sealiner
in harties a day old chick out fish a plattie and carp head 3 to 1... vaaldam is die plattie weer baas... dit hang maar regtig af waar jy vang
 

J_Bay

Sealiner
My favorite, and a bait that has seldom let me down, is a live kurper, catch a little on in the margins and put him out live...man they stay alive for a long time, and boy Mr. Whiskers truly loves them!
 

J_Bay

Sealiner
Not sure, but when I used to fish at Emmarentia, sometimes at the wall of the dam, they where boiling and swirling like no tomorrow, I got 4 out in less than 2 hours on chicken livers, and baby bass...man it was a smash that day...
 

Skuimkop

Sealiner
Dit hang wertlik af waar 'n ou vang. Hier by ons is bv een dam (Voelvlei) wat jy hulle moor met sardines en sukkel met ander baits. By Meerlust het ons hulle gepiets met gekookte eier. Ses eiers 4 babers van ave oor die 3kg, een eier afgecast en die ander een afgebyt in 'n kwessie van 'n uur en 'n half. Ja julle hoor reg gekookte eier. Dag ou of dop kuikens werk ook goed daar en dit lyk of hulle hand aan hand loop. Daar is bome wat oor die water hang met nessies in en ek vermoed baie eiers word uit die bome gewaai met ons winderige Kaap. By Bloemhof is die babers se main kos weer vis en koppe/fillets sal weer daar goed werk en so ook voëltjies/kuikens by die brug. Nog nie sukses met voëltjies en kuikens ver weg van die brug gehad nie.

Ek rate ook hoenderharte ver bo lewer. Dis 'n spier en bevat baie meer bloed. Hy sit dus baie beter op jou hoek en ja daai bloed darem maar. Ek het aan die ding gebyt om te proe en vir die heeldag het ek daai ysterbloed smaak in my mond geproe soos wanneer iemand jou op jou smoel gepot het. lol. Hoenderlewer, giblets, vismeel, supercast,hoenderharte, kuikens alles opgeblend met bloed van jou local slaghuis gebruik ek as lok. Vries klip hard en drop dan af. Ek is besig om met pikecrete (saagsels & water (maar in my geval bloed)) te eksprimenteer want dit smelt amper 15 keer stadiger as ys volgens Mythbusters. Lekker lank lok in jou area. Julle moet onthou die jong babers jag in klein skole en dis as hulle grootter word wat hulle alleen swemmers word.

Lekker mondvol. hehehe
 

Basspro

Senior Member
How would U fish a plattie on the drift from the bank ?? I have fished it slacl line on an adjustable float before ... the plattie hanging about a foot from the surface .... it works a charm !!!!
 

wetfrog

Member
I find cut worm " miswurm" works very well at Voelvlei, you can catch 2 to 3 Barbel

on each worm. Carp fillets diped in anchovy oil also works very well.
 

Vleipadda

Senior Member
Miswurm werk glo by Zeekoeivlei ook doop hom net in bietjie mechurochrome maak mos sulke mooi kleure in die water , maar slegs as jy met n kano op die oewer nader aan die huise kan uitkom
 

Otto

Senior Member
@Skuimkop, Gekookte eiers!! Hoe hard moet die geel wees? LOL.

Ek gaan verseker n voerplek maak met my volgende sessie en kyk hoe dit gaan. Die dag oud kuikens freak my bietjie uit, ek sal dit vir die ander manne los.

Friend of mine caught 8 Barbel 4kg - 8kg this past weekend using black "loodkoppe" at Roodeplaat within a period of 3 hours. (from his boat)
 

Skuimkop

Sealiner
Otto sunnyside up hahaha. Nee kyk ek is dood ernstig, gekookte eier werk vir baber by die regte venue.

Is daar nou regtig babers in Zeekoeivlei of nie? Ek het persoonlik nog nooit gesien dat daar 'n baber uitkom nie.

Waar kan 'n mens miswurms kry? Ons komp gaan dalk einde van die maand Voëlvlei toe skuif.
 
Top