Langebaan

Oosie

Senior Member
Thika, het jy bietjie meer inligting oor die 8000 kreefsterte in E/Baai, rooi gety of wat? Sit hier in Angola, nuus is skaars.
 

roland

Sealiner
mooi vangste daar mnr. my oe bdrieg my seker, maar ek sien nie geelbek? lyk almal soos kabeljou. is dit n makriel in die 2tweede foto?
 

KarpKing

New member
Hi Roland

die twee geelbekke is ook in die 2de foto, daai een vis het ek nie 'n clue wat dit is nie ek het hom gevang op die sandbank ek het gan kyk in boeke al wat dit moontlik kan wees is 'n mud tuna. hy het 'n wit en swart kol reg agter sy kiewe, een van die locals het vir my gese dis 'n big eye tuna mar ek weti as julle my kan se wat dit is sal ek bly wees.
 

KarpKing

New member
Hier is daai mooi elf wat ek gekry het, wel vir my is dit 'n mooi elf dit is my PB.
 

Attachments

  • Photo-0041.jpg
    Photo-0041.jpg
    40.1 KB · Views: 104

Wildcat

New member
DIt lyk vir my soos 'n maasbanker, hulle kry nogal gereeld daai size in Saldanhabaai. Buiten die stompe het jy op sardien of tjokka die beste gevaar?
 

KarpKing

New member
ek het met sards die beste gedoen mar 'n combo aas het vir my baie beter gewerk, vir die kob. moet nou net nie soos ek maak en 10 kob gan staan en verloor oor ek nie groot genoeg hoeke gebruik het nie. ek kan myself skop.

o ja en hoekom is sards soo flippen skaars ek het my dood gesoek na 'n box oordentlike sards.
 

KarpKing

New member
Hi Rian

nee ongelukkig het ek nie ek was soo bly dat ek net 'n foto geneem het haha, mar ek gan die naweek daai elf braai dan sal ek hom sommer meet en dit post.
 
Top