Ettienne....
Jy klink vir my na suur druiwe, en hier is hoekom!!!
Nommer een. Die paving stene waarop die vis le, is 20cm lank. Stomp minimum size is 25cm. Die kleinste stomp wat ek kan sien op die foto is die een op die laaste foto links bo. As jy mooi kyk is hy HEELWAT langer as een van die paving stene.
Nommer twee. Die kleinste kabeljou is in die eerste foto, en hy is langer as 2 en n halwe stene... dus hy is meer as 50cm, spasies tussen die stene nie eers ingesluit nie!!!
Nommer 3. Of my oe bedrieg my of ek sien nie enige geelbek op die fotos nie.
Nommer 4. Die een elf lyk touch & go maar weereens as jy die bakstene vergelyk lyk hulle almal by die 30cm rond en groter.
Die enigste ding is as hy alleen was is daar te veel stompe en elwe op die eerste 2 fotos.
So unless jy saam met hom uit was en net die spot dryf, los eerder die mense wat n goeie outing beleef het.
Welgedaan Karp King, mooi visse daar.