Hi Roland
die twee geelbekke is ook in die 2de foto, daai een vis het ek nie 'n clue wat dit is nie ek het hom gevang op die sandbank ek het gan kyk in boeke al wat dit moontlik kan wees is 'n mud tuna. hy het 'n wit en swart kol reg agter sy kiewe, een van die locals het vir my gese dis 'n big eye tuna mar ek weti as julle my kan se wat dit is sal ek bly wees.