Hi Dafishking, Ja, ons is van plan om die eerste drie weke daar te wees. Hoop net dat die vis gaan byt, want hierdie jaar het dit maar sleg gegaan.Gaan julle daar wees?
Jip hoop self so ek gaan seker eers die 3de week van maart da wees. Na die struisbaai 5 spesie comp. Ek gaan donderdag bietjie deur vir die naweek hopenlik is da iets.