Kyk wies 21 .....

RINEX

Sealiner
:::happyb:::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph::tclaph:::happyb:

Happy birthday to Dafishking.Have a wonderful year ahead.Thanks for being such a good friend to us and a true ambassador for the club...

From SSEC:Management...
 

Attachments

  • IMG_0773 (FILEminimizer).jpg
    IMG_0773 (FILEminimizer).jpg
    46.9 KB · Views: 134

Koper

Senior Member
Dis 'n groot 21 daai!:SSS

Geluk Dafishking, mag jy 'n geseende dag beleef, en voorspoed vir die res van jou jaar!
 

Guppigetta

New member
Hi Dafishking, Ja, ons is van plan om die eerste drie weke daar te wees. Hoop net dat die vis gaan byt, want hierdie jaar het dit maar sleg gegaan.Gaan julle daar wees?
 

Dafishking

Senior Member
Jip hoop self so ek gaan seker eers die 3de week van maart da wees. Na die struisbaai 5 spesie comp. Ek gaan donderdag bietjie deur vir die naweek hopenlik is da iets.
 
Top