Het lank en hard gewerk maar op einde van die dag vir my mooi Zerbra gekry om te skiet. Nou wag ek net vir die salmi's, chees grillers en braaiwors.