Krugersdrift

Forestbear

New member
Ons wil graag die naweek daar gaan hengel. Hoe lyk die oewer, bv modderig of droog. Ek sien ook op die stand van damme dat die dam water gekry het, is daar snotterbelle in die water?
Laaste vraag, waar kan ek platties in Bloemfontein in die hande kry?
Dankie
 

Wernerbloem

New member
Ons het gister maiddag en vanoggend baie reen gehad, nog reen word voorspel, met wat gaan jy ry ek vra want  daai dam het lelike vasit plekke. Jy sal maar by die Hengel winkel moet hoor oor platannas.
 

Forestbear

New member
Dankie Werner.
Ons het toe maar besluit om die na week te kanseleer.
Is daar niemand wat weet waar ek platties kan kry nie vvbafvv
 
Top