Forestbear
New member
Ons wil graag die naweek daar gaan hengel. Hoe lyk die oewer, bv modderig of droog. Ek sien ook op die stand van damme dat die dam water gekry het, is daar snotterbelle in die water?
Laaste vraag, waar kan ek platties in Bloemfontein in die hande kry?
Dankie
Laaste vraag, waar kan ek platties in Bloemfontein in die hande kry?
Dankie