stinkmossel
Sealiner
Goeie more manne.
Ek wil net se dat ek is SWAK met name en gesigte, veral as die manne dik baadjies en beanies aan het!dan lyk almal dieselfde! Lol
As ek iemand nie dadelik herken nie, se my asb maar jou sealine naam. Ek sal altyd met almal praat om my so klap my sommer teen die kop as ek nie iemand erken nie!
Groete!