Kom Se asb Hello!

stinkmossel

Sealiner
Goeie more manne.
Ek wil net se dat ek is SWAK met name en gesigte, veral as die manne dik baadjies en beanies aan het!dan lyk almal dieselfde! Lol
As ek iemand nie dadelik herken nie, se my asb maar jou sealine naam. Ek sal altyd met almal praat om my so klap my sommer teen die kop as ek nie iemand erken nie!
Groete!
 
BigBen

Sealiner
stinkmossel wrote:

Sal dit onthou....Die klap storie....:fbash

Groete!
 
TRAVY B

Sealiner
stinkmossel wrote:
Goeie more manne.
Ek wil net se dat ek is SWAK met name en gesigte, veral as die manne dik baadjies en beanies aan het!dan lyk almal dieselfde! Lol
As ek iemand nie dadelik herken nie, se my asb maar jou sealine naam. Ek sal altyd met almal praat om my so klap my sommer teen die kop as ek nie iemand erken nie!
Groete!

Moet nie worry nie. Ek sal net my 5ounce in jou rigting gooi.;)
 
Top