Kollege plaas

Grootseun

New member
Ek is anders in die geval, ek het van my lekkerste visvang ekskursies al in die middel van die winter gehad, sure die visse byt baie stadiger en die nagte en vroeg oggende langs die water is leeukoud maar as mens relatief goed ingerig is dan is dit winter visvang heel plesierig.

Een groot voordeel wat ek ondervind het ten opsigte van die winter visvang is dat die plekke nie so oorlopens toe vol is nie en dit tel vir my baie.

Met so 7 sweetpakke aan en 'n aapjas daar bo oor sukkel mens so bietjie om te cast maar dit bly die moeite werd!:::S
 

Jaco_Jaco

New member
Dis waar wat jy daar sê Grootseun !  Mens kan dan op al die lekker spots konsentreer wat in die somer altyd vol was !

En op die einde van die dag is dit net lekker om by die water te wees !

Lekker vuurtjie, OBS en lynne in die watwer !
 

Jaco_Jaco

New member
Ek sal nie weet van papgooi nie Unlimited.

Maar gewoonlik vang ek my mooiste grootste spesie karps altyd in die winter.

Maar dan mens moet bereid wees om te blank ook.

Het nog nooit iets op konvensionele metodes in die winter gevang nie. Maar die sal beslis die eerste wees !

 
 

JakkieLouw

New member
Ek en my seun Brakkanjan gaan verseker hierdie plek probeer! Dit lyk netjies daar. Ek het nou net op die Kollegeplaas site gaan loer. Mens moet gebruik maak van sulke plekke.
 

Unlimited

Sealiner
janee en soms loop die beeste en skape so tussen mens deur, as daar min mense is, ek was nognooit daar dat ek nie 40m weerskante van my oop het ni9e... dis mos hoe mens moet visvang
 

Unlimited

Sealiner
ON THE RIVERS SIDE... IF U ENTER KOLLEGE PLAAS, TURN LEFT ALL ALONG THE FENCE (THERE IS A HOUSE MOS) AT THE END OF THE FENCE, TURN LEFT AGAIN AND STRAIGHT TO THE WATER...
 
Top