Baie veilig, die oewer word omring met die water. Daar is n huis met groot honde aan die 1 kant van die oewer, en n huis met honde aan die entrance se kant. Die hekke word 6 uur gesluit. Gaan al baie soontoe en daar was nog nooit n probleem nie. Daar was selfs 3 girls saam ons by die dam en hulle het elke keer saam toilet toe gegaan en nooit n probleem gehad nie, ons los selfs al ons kampgoed buite in die aand. Behalwe my bait bait, ek glo iemand sal so ding steel as hulle n kans kry.