Wel die dag het begin deur te verslaap en low flying op die highway te doen. Ek het eers net so na 08:30 begin hengel en ek was redelik agter gewees.Ek het klaar gemaakte voer geleen net om in die water te kom. Ek het een stok Vicks/looti gegooi en ander stok FX/Devilsfork/Nick (Braam Stoltz se duiwelsdrek). Ek het vinnig n byt gekry op die 2de kombo, maar in my haas het ek die vis gedrop, aangesien ek nog besig was om van die ander goed af te pak. Ek het n ligte stamp op die vicks gekry, maar toe kombo 2 weer byt en ek hom in die net kry, toe besluit ek dat altwee stokke kombo 2 gaan ophe en en albei 90m. Ek het n redelike ritme gehad in die windstilte en almal was size, en almal muddies. Het n lekker reelrun gekry en mooi karp gevang in die oggend skof. Toe kom die wind op en natuurlik reg van voor af. Ek het toe bietjie short gekom van my kol, maar het nogsteeds muddies gevang en besluit dat ek daar gaan bly. Maar die tempo het afgeneem en gepaard met nog n paar visse gedrop, het ek bietjie uit die bus uitgeval in die middag.
Ek het geeindig op 13 vis vir 5,87kg. Wensak was 26 vis vir ek weet nie hoeveel kg. Na daai sak was dit 18 vis, toe n hele paar hier by 13/14/16, maar ek het weer pakslae gekry met die sak se gewig. Vet karpe en grassies het uitgekom. Selfs die ouens met 11/12 vis het baie swaar sakke gehad gehad vir 11/12 kg.
Ek het daai kombo die hele dag gehengel want dit is wat deurgekom het by n ander venue die voirge dag vir iemand anders.
Banjo float onder met deeg, en bo net deeg en die hoek in die bol ingehak en die Nick dip bo-oor laat loop.