Ponsterjonster
New member
Dagse almal! Hoop julle het sakke vol vis gekry die naweek. Ek het gewerk en kon nie hengel nie :-(.
Ek is woensdag en donderdag af en beplan n trippie klipvoor toe. Was nog nooit daar nie. As iemand my kan adviseer oor waar om te sit en watse dippies gaan ek erg verheug wees hehehe. En veiligheid asb? Kon nie veel op die forum seach kry nie..
Byvoorbaat dank vir julle kundige advies