Klipvoor

Ponsterjonster

New member
Dagse almal! Hoop julle het sakke vol vis gekry die naweek. Ek het gewerk en kon nie hengel nie :-(.

Ek is woensdag en donderdag af en beplan n trippie klipvoor toe. Was nog nooit daar nie. As iemand my kan adviseer oor waar om te sit en watse dippies gaan ek erg verheug wees hehehe. En veiligheid asb? Kon nie veel op die forum seach kry nie..

Byvoorbaat dank vir julle kundige advies::S
 

Jacothe

Member
Jare terug was dit n great dam, plein koo pit mielies en gekookde chick-chick vir bom het die werk gedoen. Was daar Sep 2012 vir n naweek en sal nie vinnig terug gan nie. Die water stink, hulle praat van riool wat in die dam inloop. Daar het ook net een baber en een karpie uitgekom tussen 10 stokke.
 

Attachments

  • 18122011134.jpg
    18122011134.jpg
    30.5 KB · Views: 68
Top