klip drift babers

hotstuff

Senior Member
ons het die naweek gou weer `n paar gaan wakker klop met die stokke te lekker meeste was oor die 25 kg wat uitgekom het
 

Attachments

  • IMG-20120205-00311baber.jpg
    IMG-20120205-00311baber.jpg
    49.5 KB · Views: 115

hotstuff

Senior Member
engie iemand wat wil gaan vang op die pontoon kan my pm minimum ses mense vir `n naweek van vrydag middag tot sondag middag geen beperking op cooler boxes nie hehehehehe eie kos en slaapgoed  geen raas gatte of dronkgatte en damduikers nie ons gaan visvang nie party hou nie
 

Skuimkop

Sealiner
hotstuff wrote:
engie iemand wat wil gaan vang op die pontoon kan my pm minimum ses mense vir `n naweek van vrydag middag tot sondag middag geen beperking op cooler boxes nie hehehehehe eie kos en slaapgoed  geen raas gatte of dronkgatte en damduikers nie ons gaan visvang nie party hou nie

Vossie het jy nie vergeet om te noem dat julle die gear ens voorsien nie?
 

JFE

Senior Member
Jinne ek laaik daai pontoon hoor. Skoonpa het ook begin om so iets aan mekaar te slaan maar ek is nie 'n waaghals nie.

Wat eet die snorre daar in Potch om so mooi te groei, regtig nice, well done!
 

hotstuff

Senior Member
dis reg al die rods en reels is klaar op daar is gasbraaiers dvd masjiene water alles op die pontoon met twee rubberducks en trolling motors by yskaste roof top tents en alles en commersial geregistreer jy bring net jou kos en slaapgoed en sorg op jou eie stoom om by die dam te kom daars mense wat agter jou voertuig kyk en jy klim op die pontoon en kom eers sondag middag terug

as jy nie wil babers vang nie kan jy spesie style karpe ook target
 

hotstuff

Senior Member
strickly catch foto en release mense ons wil die groot menere bewaar vir die volgende mense daars geen hou nette op die pontoon nie net skep nette
 
Top