engie iemand wat wil gaan vang op die pontoon kan my pm minimum ses mense vir `n naweek van vrydag middag tot sondag middag geen beperking op cooler boxes nie hehehehehe eie kos en slaapgoed geen raas gatte of dronkgatte en damduikers nie ons gaan visvang nie party hou nie