andriesyssel
Senior Member
Mooi vis daai!!
Ek is met jou Hennie maar hoe weet jy die vis in jou gunstelling damme is nie "gepoach vir financial gain nie"?Johann ek praat nie van vis wat "ge-introduce" word in damme, dit verstaan ek. Maar ek het 'n groot probleem met groot vis wat opsetlike gepoach word en in ponds gegooi word vir persoonlike en finansiele gain.
Ek sal steeds graag wil weet wanneer karp in die karavaan park dam geplaas is en dit oorgespoel het in die groot dam.
Ek val niemand aan nie, ek lig maar net my mening.
You know 6 is still nothing compared to ML...![]()