kinibay

Trophy

Sealiner
Hiya smiley,

Took the red eye flight to JHB yesterday and stopped at the BP station on Walmer Main Rd...the one on the Corner with the road that crosses past Walmer Township and runs down to Marine Drive.

While filling up a Colt Club Cab (white) pulled up at the pumps and four perlie divers got out...still half dressed in dive suites. Speaking to the garage shop manager they are regular visitors at 04:30 am most mornings.

Are these your Kini Bay 'Buddies'?
 

smiley6996

Sealiner
black tinted windows and mags if so yes it was but good news yesterday went out driving trying again to get a car liesence long story that but low and behold saw them raiding one of the big buyers houses they were loading his freezers onto a truck so they must be having kak time plus with iron man the cops are all over marinedrive glad to see them geting some kak
 

Abaddon

Sealiner
Thunder wrote:
Beware of a skokstok!!!!

Last weekend I saw something at Larry's Pistol & Pawn Shop that sparked my interest. The occasion was our 15th anniversary and I was looking for a little something extra for my wife Julie. What I came across was a 100,000-volt, pocket/purse- sized taser. The effects of the taser were supposed to be short lived, with no long-term adverse affect on your assailant, allowing her adequate time to retreat to safety....??
WAY TOO COOL! Long story short, I bought the device and brought it home. I loaded two AAA batteries in the darn thing and pushed the button. Nothing! I was disappointed. I learned, however, that if I pushed the button and pressed it against a metal surface at the same time; I'd get the blue arc of electricity darting back and forth between the prongs.
AWESOME!!!
Unfortunately, I have yet to explain to Julie what that burn spot is on the face of her microwave.
Okay, so I was home alone with this new toy, thinking to myself that it couldn't be all that bad with only two triple-A batteries, right? There I sat in my recliner, my cat Gracie looking on intently (trusting little soul) while I was reading the directions and thinking that I really needed to try this thing out on a flesh & blood moving target. I must admit I thought about zapping Gracie (for a fraction of a second) and thought better of it. She is such a sweet cat. But, if I was going to give this thing to my wife to protect herself against a mugger, I did want some assurance that it would work as advertised. Am I wrong?
So, there I sat in a pair of shorts and a tank top with my reading glasses perched delicately on the bridge of my nose, directions in one hand, and taster in another. The directions said that a one-second burst would shock and disorient your assailant; a two-second burst was supposed to cause muscle spasms and a major loss of bodily control; a three-second burst would purportedly make your assailant flop on the ground like a fish out of water. Any burst longer than three seconds would be wasting the batteries.
All the while I'm looking at this little device measuring about 5" long, less than 3/4 inch in circumference; pretty cute really and (loaded with two itsy, bitsy triple-A batteries) thinking to myself, 'no possible way!' What happened next is almost beyond description, but I'll do my best.. .?
I'm sitting there alone, Gracie looking on with her head cocked to one side as to say, 'don't do it dipshit,' reasoning that a one second burst from such a tiny little ole thing couldn't hurt all that bad. I decided to give myself a one second burst just for heck of it. I touched the prongs to my naked thigh, pushed the button, and ...
HOLY MOTHER OF GOD . . WEAPONS OF MASS DESTRUCTION . . . WHAT THE HELL!!!
I'm pretty sure Jessie Ventura ran in through the side door, picked me up in the recliner, then body slammed us both on the carpet, over and over and over again. I vaguely recall waking up on my side in the foetal position, with tears in my eyes, body soaking wet, both nipples on fire, testicles nowhere to be found, with my left arm tucked under my body in the oddest position, and tingling in my legs? The cat was making meowing sounds I had never heard before, clinging to a picture frame hanging above the fireplace, obviously in an attempt to avoid getting slammed by my body flopping all over the living room.
Note: If you ever feel compelled to 'mug' yourself with a taser, one note of caution: there is no such thing as a one second burst when you zap yourself! You will not let go of that thing until it is dislodged from your hand by a violent thrashing about on the floor.. A three second burst would be considered conservative?
IT HURT LIKE HELL!!!
::S::S::S::S
This for me is THE POST OF THE YEAR !!!

Thunder, thanks man, still laughing !
 

Vades

Sealiner
smiley6996 wrote:
it sertanly dose deserve a reward of some sorts come on admin i laugh every time i read it

You realise it didn't actually happen to Thunder and is a copy / paste from the internet?

The story did the rounds a few years ago. :SSS
 

jjec

New member
thats the one we use for poaching,in the sea view news paper that you get from the local Spar .....,they confiscated a guys diving equipment the other day...then he ran to the police .....what a dum ass..he got arrested for illegal poaching,:fbash
 

Thunder

Senior Member
Vades,

No it did not happen to me! I just wanted the guys to have a good laugh cause everything and everybody is always so serious.

At least some guys enjoyed the laugh.

If you did not enjoy a laugh, well sorry.I wont post things like this again.
 

Bevid

Sealiner
Thunder wrote:
Vades,

No it did not happen to me! I just wanted the guys to have a good laugh cause everything and everybody is always so serious.

At least some guys enjoyed the laugh.

If you did not enjoy a laugh, well sorry.I wont post things like this again.
Please do. I have read it before and still classic.
 

Thunder

Senior Member
Smiley, just for you boet. Dont try to be a clever sparkie!!!

Hallo Antie Hannie,

Lanklaas van Antie gehoor. Net baie donkerte hier by ons op Paterson as gevolg van een of ander moer wat moeligheid gemaak het by Koe- Koe… ag, die Kaap se Eskom.

Ons huis lyk party aande soos 'n disco so kort opmekaar gaan die krag af en aan. Pa het toe gesê genoeg is genoeg. Net voor Krismis besluit hy hy wil oplaas 'n jenneryter koop, oorlat hy moeg was vir allie alewige kragonderbrekings.

My Oupa het al gedink die krag wod afgesny omdat Pa elke maand die Munispaliteit se geld innie borrelstoor belê. Maar Pa sê hy's gatvol, dit maak nie saak nie, of dit nou daai simpel mannetjie vannie Cownsil is wat onse krag afsny, of daai onnooslike amptenaar van Eskom, hy worrie nie, hy wil 'n jenneryter hê. Hy en Ma is altwee moeg van allie episodes van Sewende Laan wat hulle nie te siene kry nie.

Nou ja, toe gat ek en Pa kooperasie toe om die ding te koop. Oppie kaart, want Pa sê my ma se kaart is baie lekker - jy koop net op Budget se rekening. Jy vertel die mense om dit op Budget se rekening te sit, dan doen hulle dit sommer. Ek weet nie lekker wie Budget issie, maar ek weet net Pa sit alles op Budget se rekening. Ek reken dié Budget gat darem lekker moerig wees as hy uitvind wat Pa alles op sy rekening koop.

Maar Pa worrie nie. Hoe gaan hulle ooit uitvind, wil Pa weet.

In elk geval ons loop koop toe die jenneryter, en dis net mooi daar waar die moeilikheid begin.

Kyk, as julle dink my pa weet niks van kampeer af nie, of van karre af nie, of van vroumense af nie - dis tog goed wat 'n mens kan sien - dan moet julle weet, hy weet nog minner as niks van lektriek af nie. Dis wat my ouma altyd sê.

Maar Pa is nie gepla nie. Toe hy eers ná 'n hele ellelange paragraaf se vreemde woorde daai jennerytertjie gestaart kry, toe dink hy mos lat hy 'n elektriese ingeneer is. Dis glo slim ouens wat als van krag verstaan, sê hy.

So, voor my pa die ding aan die krag loop koennek, toe swiets hy eers die jennerytertjie af en hy se vir my, "Kleinboet, as 'n ou met kragwerk, dan moet jy slim wees, en nugter wees." Toe tref dit my - Pa is nie gewoonlik een vannie twee nie - só toe weet ek: hie kom gróót stront!

Maar ek het verniet geworrie, toe Pa daai drade vat, en hy sjok nie, toe weet ek sommer hy weet weet wat hy doen. Toe maak hy die drade se punte mooi skoon solat die koper uitsteek - en hy is toe reg om die masjien aan die kragpunt te konnek. Nou ja, toe sit ek lekker en kyk hoe my slim pa die kragonderbreking ding onner die knieg kry, en ek worrie niks nie, oorlat ek kan sien Pa kén.

Toe maak hy daai swietsbord innie kombuis oop, en hy staan reg om sy jennerytertjie se drade aan die swietsbord se drade te koennek. Dis glo solat as die krag afgaan, dan staart Pa net sy jennrytertjie en dié se krag sal dan die swietsbord maak werk.
Daar’s 'n gesegde wat die grootmense gebruik, hulle sê dat as die pawpaw die fan straaik, dan is daar groot moeilikheid. Daai ooms wat só sê, het nog nie gesien wat gebeur as die swietsbord se krag Pa tref nie!

Kyk, Antie, toe Pa so oppie leertjie regstaan en hy konnek daai jennerytertjie se kragdraad so aan die swietsbord se rooi draad, toe smaak dit vir my Pa is aan die hartaanval kry, of hy kry 'n senuwee instorting of 'n eleptiese aanval of 'n stroke offe ding, só beskyt hy hom!

Die way wat Pa daai swietsbord ruk en pluk, met die briekdance en alles, dog ek Pa gat die ding uit die muur uitruk en net 'n gat daar los daar waar die swietsbordtjie was. Met ‘n vreemde smile op sy gesig van die ge-shock lyk dit nogal of hy dit geniet. Pa spog mos hoeka hy kon jongtyd deurnag disko sonner ophou. Hy ruk daai swietsbord of hy aan't wen is op 'n dobbelmasjien!

Nou ja - die swietsbordtjie moef nie, en Pa hou nie op ruk nie, en hy maak sukke jodel-geluide wat amper klink soos Charles Jacobie op my ma se favourite langspeelplaat. Ek dog dis van woede wat Pa so skreeu oorlat hy nou begin kwaad word virrie swietsbordtjie. Hy dans so oppie leer dat die een ná die ander boutjie uit die leer pop vannie geskud... en hy gooi sy dikkerige lyf rond bo-op daai leer asof hy nou inne jaaif-kompetisie deelneem, of 'n voordanser by die 20-20 krieket is!

Net toe ek vir Pa wil waarsku lat hy vannie leer gaan afval, toe gebeur dit al klaar - hy val van daai leer af, maar hy val nie grond toe soos 'n mens moet nie. Toe verstaan ek hoekom party mense sê "hy't daar afgemoer" want daai wassie 'n val nie, daai was 'n moerse gatslag!

In elk geval, Pa val toe lat dit lyk asof hy geskiet is, maar sy lyf gee nog so 'n paar rukke met dié wat hy so met ‘n boog deur die lug trek, nes daai ouens op TV wat by die olimpiese spele innie swembad induik en dan sulke langarm S-draaie innie lug maak. Al verskil is nou dat daar nie water onner is nie - net die klipsteenharde kombuisvloer met die bont linoleumtapyt wat golwe maak soos hy hom daarop desmoers val. Sy splinternuwe bo-tanne sit op die kombuistafelblad se rand vasgebyt, sonner lat Pa naby hulle is. En toe Pa sy kop helemal misval en op sy agterent met ‘n gatslag te lande kom, toe skrik ek want ek vrees toe vir harsingskudding, want my ma sê altyd Pa se verstand sit in sy agterent en dat hy sommer 'n lamsak is.

Maar toe’s dit nog nie al nie. Daar sit Pa oppie vloer en beginne jaaif. Toe voel ek darem beter want ek kan sien hy is nie heeltemal ‘n lamsak nie, oorlat hy sy boude toe daar oppie grond lekker vinnig wikkel, en hy boonop tog te lekker jodel met die een kragdraad steeds in sy hand soos 'n wafferse sanger met 'n mike. Skielik sien ek weer vir Charles Jacobie voor my.

En so tussendeur trek hy nog vir my snaakse gesigte ook, en eindig af met die spoeg van sy onnertanne in ‘n sierlike boog netjies tot innie wasbak – wat 'n performance!

Ek kon wragtag nie anders as om vir Pa hande te klap nie.

Die jennerytertjie staan deesdae vergete innie geraatsj onder ‘n laag stof – niemand praat oorie voorval nie. En Pa soek nou net woes vir‘n windlaaier innie Landbouweekblad se snuffelgids…

Groetnis,
Kleinboe
 

Vades

Sealiner
Thunder wrote:
Vades,

No it did not happen to me! I just wanted the guys to have a good laugh cause everything and everybody is always so serious.

At least some guys enjoyed the laugh.

If you did not enjoy a laugh, well sorry.I wont post things like this again.

Sensitive much? My post was not a personal attack on you so no need to feel offended.

I have no issue with the story you posted, just thought some of the guys were getting the wrong idea.

I still enjoyed it.
 

Thunder

Senior Member
Smiley, beware!!!!

Liewe Ma en Pa,

Dit gaan goed met my en met julle? Sê vir boetie Wouter en boetie Koos dat om in die Army te wees baie lekkerder is as om vir Oom Piet te werk. Hulle moet sommer gou kom aansluit voordat al die plekke gevul word. Ek was eers baie ongemaklik omdat mens in die bed moet bly tot amper 6:00, maar nou geniet ek dit om so laat te kan slaap. Sê vir Wouter en Koos al wat mens voor ontbyt moet doen, is om jou bed netjies en glad te maak en goed blink te vryf. Nikse gevarke voer, koeie melk, mampoer
meng of braaihout kappery nie. Jy doen amper niks!

Manne moet nog skeer, maar dis nie so erg nie, want daars warm water. Brekfis is sterk op vrugtesap, pap, eiers en bacon, maar minder sterk op steaks, boerewors, tjops, aartappels en goed soos vetkoek. Maar sê vir hulle jy kan altyd tussen twee dorpsjapies wat net van koffie leef, gaan sit. Hulle kos plus joune hou mens darem vol tot twaalfuur toe wanneer jy weer gevoer word.

Hierdie dorpsjapies kan nie juis ver stap nie. Ons gaan op roetemarse, wat ons sal taai maak, sê die Sersant. As hy so dink is dit mos nie my plek om hom reg te help nie. 'n Roetemars is omtrent so ver soos tot by ons posbus by die huis. Dan kry die dorpsjapies seer voete en ons almal ry dan terug in lorries. Die veld is mooi, maar baie plat. Julle gaan julle morsdood lag as julle hiervan hoor. Ek bly medaljes kry vir skiet. Ek weet nie hoekom nie. Die bulls-eye is net so groot soos 'n dassie se kop en beweeg glad nie eers nie. En dit skiet nie eers terug soos daai bliks%#se Venters van die buurplaas nie.

Al wat jy moet doen is om doodstil te lê en dit raak te skiet. Jy hoef nie eers jou

eie ammunisie te maak nie, dit kom in bokse.



Dan is daar wat hulle noem "hand-to-hand combat training". Jy stoei met

die dorpsjapies van die stad af. Ek moet versigtig wees, want hulle kry

maklik seer. Dis nie soos om met ons ou bul, Swart Duiwel, by die huis

te stoei nie.



Ek is omtrent die beste wat hulle in hierdie peloton het, behalwe vir

Groot Jan Jordaan van die Bosveld. Hy het saam met my aangesluit. Maar

ek is omtrent 5 voet 6 en weeg 70kg en hy is 6 voet 8 en weeg maklik

150kg, droë gewig.



Sê tog my boeties moet gou maak en aansluit voordat ander ouens uitvind

van die ongelooflike Army setup en aangestorm kom!



Julle liefdevolle dogter



Ester
 

Thunder

Senior Member
Smiley, beware of chillies boet!!!!!

Gister is ek Builders Warehouse toe, maar ek is nie meer seker of dit
‘n wyse besluit was nie. Sien, die vorige aand het ek ‘n kerrie met
chillis gemaak en helfte van die dis opgevreet. Die chillis was
een van Mike se gepatenteerde “jy-betjorts-jouself-chilli” souse.

Baie smaaklik, maar raak erg pynlik later, en ek kan julle n
geskrewe guarantee gee dat jou anus oop hang om asem te haal die
volgende dag. Jou boud wange trek so wyd oop dit lyk soos ‘n spaniel
se ore. Nou toe ek vanoggend wakker word, toe verwag ek dat die 06:00
“trein” my sal toilet toe roep, maar niks het gebeur nie. Alhoewel ek
kon voel hoe daai chillis deur my derms swem. Dat daai chillis wou uit
was nie altemit nie, maar ek het nie meer geweet wanneer nie. Maar ek
het dinge gehad om te doen en moes toe Builders Warehouse toe gaan om
Rubol vir die dek te kry.

Daar aangekom het ek die trollie gekry en so
paar ander goetertjies gekoop soos houtskroewe en double sided tape,
voordat ek by die verwe en terpentyne aangekom het. Dis die verste
punt van die toilet af toe daai pyn deur slaan. Ek het met my elmboe
op die trollie se handvatsel geleun op daai stadium.
Skielik is my treë vanself korter want skielik trek al wat spier is styf, van my hakskene
deur my portenjorsts tot in my arms. Dit het gelyk of my bene se
bearings geslaan het want ek is tot stilstand gruk. Ek dink my
portenjorts spiere is deur die chillis gyselaar gehou gewees, want toe kom daar
'n waarskuwing skoot uit! Ek was te bang om te beweeg want anders kom
daar nog walms uit, maar het geweet: “Bra, nou moet djy hardloop!!!”.

Ek het in beweging gekom en net toe ek by die gang uitstap, kom daar
so bleeksiel nerd met sy Builders Warehouse pakkie en vra “Môre
meneer. Waarmee kan ek u help?” Nou kyk.....die knaap weet van
building net mooi niksl, so ek mompel vinnig nee en stap aan. Ek is
ook nou nie die afknouerige tipe nie, maar toe die knaap verder in die
gang afstap, toe draai ek om en kyk hoe die knaap in die rigting van
daai walm stap. Genade mens. Dit was asof hy in ‘n muur vasgeloop het.
Ek moes hom seker gewaarsku het, maar ek het nie. Sy oge het net so
geknip-knip, lyk dit toe asof ‘n swerm onsigbare bye hom aan want hy waai sy
arms en versnel in tru rat. Ek was emosioneel in twee geskeur.

Ek bars uit van die lag, maar DIT was ‘n groot fout... Daar kom ‘n sarsie skote
daar onder uit, wat ek later hoor vir ander customers soos ‘n
gewapende roof geklink het. Hulle het blykbaar dekking geslaan en hul
beursies en selfone tussen die rakke weg gesteek. Dinge was vir my nie
meer so snaaks nie en ek jaag toe met daai trollie af toilette toe.
Niemand het ook ag geslaan op my nie want almal dink ek hol van die
rowers se geweerskote af weg.

Maar al die pad “klap die skote” en ek hoop en bid ek maak die lewwie
voor die finale storting plaasvind. Vir “once in a while” was “luck”
aan my kant. Ek het nog nie eers die sitplek geraak nie, toe vind
daai einste finale storting gepaardgaande met knalle en skote plaas.
Ek hoor toe hoe ‘n arme drommel die lewwie instap en al wat hy sê is “Nee, O VREK ........!!!!”

Daarna het ek net die sqeak van die deur gehoor soos hy daar uitstorm!!!

Uiteindelik is ek klaar en ek stap uit. Nog ‘n winkel assistent kom na
my toe en sê “Meneer, een of ander idioot het ‘n stinkbom in die
winkel gelos. My bestuurder wil hê almal moet buite staan sodat hy die
waaiers vir so 2 minute op full blast kan laat werk.”

Ek het gegrinnik, maar daar was nog “rowers” aan die anderkant van my
grensdraad wat toe die laaste ligte skote afvuur nog voor ek kon knyp.
Die winkel assistent se neus het skielik gefrommel en na hy sy hemp
oor sy neus getrek het, het hy sy vinger in my rigting gedruk en
geskreeu “Dit was hy!” Die bestuurder het my eenkant toe geroep en ek
is later formeel in kennis gestel, of liewer gesê dat ek geban is by
Builders Warehouse.

Ek is toe huis toe sonder die artikels wat ek wou aanskaf en net
betyds vir middagete. Al wat daar was om te eet, was gisteraand se
chilli-kerrie wat toe nóg beter smaak as voorheen. Ek vreet toe maar
die laaste lot ook op. Maar die dek moet geverf word met die Rubol, so
more sal ek Mica toe moet gaan.................
::S::S::S::S
 
Top