KEYWEST/ MONUMENT DAM

LeonK

Member
daai dam is al feitlik leeggevang aangesien die mense die vis uithaal.
al hoe jy gaan uitvind oor n permit is om te gaan sit en vang en wag dat iemand jou nader. vra dan net waar jy een kan kry. lisensie kan jy by WA, en so paar ander hengelwinkels kry.
 
Top