Karp PB

Patty

New member
Vandag die Karp gevang.Geen idee van gewig.Maar my grootste ooit
 

Attachments

  • IMG00299-20101205-0942.jpg
    IMG00299-20101205-0942.jpg
    84 KB · Views: 252

Patty

New member
By n dam gevang naby Kraaifontein.Soos jy kan sien is dam nie baie groot nie.Ek was verbaas toe die een byt.Ek het hom op strawberry mielie en STP dip gevang.Die ander was so tussen 1-2KG.Gaan defnitief weer soontoe.Daai een se oupa soek
 

Attachments

  • IMG00304-20101205-0943.jpg
    IMG00304-20101205-0943.jpg
    82.3 KB · Views: 245

Smity

New member
Baie geluk da!

Moeilik om van n foto af te skat,ma hy lyk so 9/10kg.....
Die klein damme is gewoonlik dies wat so n 'surprise' op lewer!

Mooi vissie.:::S
 
Top