Vandag die Karp gevang.Geen idee van gewig.Maar my grootste ooit
P Patty New member Dec 5, 2010 #1 Vandag die Karp gevang.Geen idee van gewig.Maar my grootste ooit Attachments IMG00299-20101205-0942.jpg 84 KB · Views: 252
B Brakkanjan Senior Member Dec 5, 2010 #2 Baie geluk!! Hy is groot! Hoop daar is nog baie. Gee bietjie inligting oor aas, geure, plek ens
P Patty New member Dec 5, 2010 #3 By n dam gevang naby Kraaifontein.Soos jy kan sien is dam nie baie groot nie.Ek was verbaas toe die een byt.Ek het hom op strawberry mielie en STP dip gevang.Die ander was so tussen 1-2KG.Gaan defnitief weer soontoe.Daai een se oupa soek Attachments IMG00304-20101205-0943.jpg 82.3 KB · Views: 245
By n dam gevang naby Kraaifontein.Soos jy kan sien is dam nie baie groot nie.Ek was verbaas toe die een byt.Ek het hom op strawberry mielie en STP dip gevang.Die ander was so tussen 1-2KG.Gaan defnitief weer soontoe.Daai een se oupa soek
S Smity New member Dec 6, 2010 #5 Baie geluk da! Moeilik om van n foto af te skat,ma hy lyk so 9/10kg..... Die klein damme is gewoonlik dies wat so n 'surprise' op lewer! Mooi vissie.
Baie geluk da! Moeilik om van n foto af te skat,ma hy lyk so 9/10kg..... Die klein damme is gewoonlik dies wat so n 'surprise' op lewer! Mooi vissie.