I agree, I think it's a record for Struben! If you don't mind me asking, from where did you catch the bass and with what, because I've struggled a lot at Struben!
Aangesien dit nou teel seisoen is vir die bass kan ek gelukkig se dat ons onsself geniet het by bronkies. Ons het sommer van die bank af 'n paar uitgetrek waar daar so te se niks structure van enige soort is nie. Ons was by Kaya Manzi, maar daar is beslis plekke wat beter Bass sal oplewer!