Ek gebruik hom nie gereeld nie,maar my vrou is mal oor hom.Die manne wat weet se mens gooi net n druppel of 2 op jou bol,maar mamma onderdompel omtrent die bol,en sy kry haar vis(gelukkig het sy hom met haar geldjies gekoop).Ek weet ook dat Naruto in die winter altyd n Juana pit diep pos,en hy kry sy vis so by Vaaldam.Of dit die geld werd is?Ek weet nie.Dit hang seker naar van persoon tot persoon af,maar dit is n skitterende dip.