jozini dam

JFE

Senior Member
Alles sonder foto's het nooit gebeur nie! Dink om dalk so voor paas naweek dalk te gaan vir paar dae.
 

Malboer

New member
Ons het gebly in Swaziland ooste kant van dam by die big 6 lodge. Kostes is so bietjie styf was so R4800 vir 2 dae 10 mense.

Meeste sukses op die gedeelte vanaf die marina (wat nou opgedroog is) tot by die eerste lanseerplek.

Jfe ek is n baie suksesvolle hengelaar en hoef myself aan niemand te bewys nie. ek het nie n foto nodig of nodig om leuns te vertel om my ego te streel nie.en dit is al wat ek gaan se van dit.
 
Top