Ons het gebly in Swaziland ooste kant van dam by die big 6 lodge. Kostes is so bietjie styf was so R4800 vir 2 dae 10 mense.
Meeste sukses op die gedeelte vanaf die marina (wat nou opgedroog is) tot by die eerste lanseerplek.
Jfe ek is n baie suksesvolle hengelaar en hoef myself aan niemand te bewys nie. ek het nie n foto nodig of nodig om leuns te vertel om my ego te streel nie.en dit is al wat ek gaan se van dit.